
BUURVROU
mardi 17 novembre · 19h30 – 20h30
néerlandais
Quicket · Cape Town
BUURVROU is 'n musiekgroep wat einde 2025 in Kaapstad onstaan het. Hul musiek word beskryf as alternatiewe volksmusiek uit 'n FAK-gesangebundel van 'n paralelle dimensie. Die lede sluit in: Carla Lima Smith, Nienke Geldenhuys, Beer Adriaanse en Luka Geldenhuys. Hierdie is hul laaste konsert in hul tuisdorp vir die jaar.






