
BUURVROU
Dienstag, 17. November · 19:30 – 20:30
Afrikaans
Alternatiewe volksmusiekgroep BUURVROU se laaste konsert van die jaar in hul tuisdorp in Kaapstad.
BUURVROU is 'n musiekgroep wat einde 2025 in Kaapstad onstaan het. Hul musiek word beskryf as alternatiewe volksmusiek uit 'n FAK-gesangebundel van 'n paralelle dimensie. Die lede sluit in: Carla Lima Smith, Nienke Geldenhuys, Beer Adriaanse en Luka Geldenhuys. Hierdie is hul laaste konsert in hul tuisdorp vir die jaar.






