What's on by city

  • London
  • Manchester
  • Glasgow
  • Bristol
  • New York
  • Los Angeles
  • Chicago
  • San Francisco
  • Paris
  • Berlin
  • Madrid
  • Amsterdam

By mood

  • Music
  • Parties
  • Stage
  • Art & Culture
  • Activism
  • Kids

Discover

  • All events
  • Festivals & highlights
  • Curated picks

Oazis - cultural events around you, updated every day.

Email mePrivacyTerms of useDelete my account

Β© 2026 Oazis

Oazis
Topaz Experience

Topaz Experience

Saturday 1 August Β· 7 PM
Until Sun 2 Aug
Padstal
265 The Hwy St, Equestria, Pretoria, 0184, Pretoria, 0184, South Africa
πŸ‡³πŸ‡±NL
R50 on Co
πŸŽ‰Club: see all
Saturday 1 August Β· 7 PM
Until Sun 2 Aug
Padstal
265 The Hwy St, Equestria, Pretoria, 0184, Pretoria, 0184, South Africa
πŸ‡³πŸ‡±NL
R50 on Co

A nostalgia club night playing the biggest 80s and 90s dance hits β€” 23+ dress code and dancing until late

TOPAZ REUNION Onthou jy die aande toe die 80’s en 90’s se grootste treffers die dansvloer laat lewe het? Die musiek wat almal saam laat sing het, die vriendskappe wat gevorm is, en selfs die liefdesverhale wat begin het? Nou is dit tyd om weer daardie magie te beleef. Kom sluit by ons aan vir 'n aand vol nostalgie, onvergeetlike musiek en herinneringe wat teruggevoer word na 'n era toe die partytjies tot in die vroeΓ« oggendure aangehou het. Bring jou vriende, trek jou dansskoene aan en kom geniet die ritme van die dekades wat ons nooit sal vergeet nie. Kleredrag: Netjies informeel. Geen slordige klere of kortbroeke nie. Geen onder 23's word toegelaat. Kom stylvol, kom kuier, kom dans – en kom maak nuwe herinneringe saam met ou vriende. Ons sien jou op die dansvloer!

✨

What about trying…

Things we don't show you yet, but that are buzzing near you.

πŸͺ©PartiesπŸŽ‰Club