What's on by city

  • London
  • Manchester
  • Glasgow
  • Bristol
  • New York
  • Los Angeles
  • Chicago
  • San Francisco
  • Paris
  • Berlin
  • Madrid
  • Amsterdam

By mood

  • Music
  • Parties
  • Stage
  • Art & Culture
  • Activism
  • Kids

Discover

  • All events
  • Festivals & highlights
  • Curated picks

Oazis - cultural events around you, updated every day.

Email mePrivacyTerms of useDelete my account

© 2026 Oazis

Oazis
Grootmeisie

Grootmeisie

Monday 5 October · 10 AM
Until Sat 10 Oct
Open Window Campus
Oude Molen, 1 Distillery Rd, Stellenbosch Central, 7600, 7600, South Africa
🇳🇱NL
R210 on Co
🎭Theatre: see all
Monday 5 October · 10 AM
Until Sat 10 Oct
Open Window Campus
Oude Molen, 1 Distillery Rd, Stellenbosch Central, 7600, 7600, South Africa
🇳🇱NL
R210 on Co

Afrikaans drama following Danny’s life from childhood trauma to a late-found empathy, award-winning text by Rachelle Greeff

DEBUUT

Met Daneel van der Walt, Jefferson J. Dirks-Korkee, Wian Taljaard, René Cloete

’n Horingdroë menopouse dwing Daneel Merwe (Danny) om terug te stap na kindwees met ’n ma wat verslaaf is aan suiker en ’n bankbestuurder-pa wat soms in die tuinhuisie wegkruip. Reeds as kleuter voel sy aan iets in hul huis is nie lekker nie. As puber wéét sy dit, en opstand, woede en haat gooi die ruite van haar oënskynlik veilige grootwordhuis stukkend.

Geleidelik gaan haar oë oop vir die geneigheid tot depressie en verslawing in haarself en haar familie. Verwerping, vervreemding en godsverlatenheid volg haar soos haar skaduwee. Maar eers in haar middeljare besef Danny dit is noodsaaklik om diegene wat haar seergemaak en teleurgestel het met empatie te vergewe.

Rachelle Greeff se Grootmeisie is die wenner van vanjaar se Reinet Nagtegaal-teksprys. Haar drama Die naaimasjien is in 2009 ook met dié gesogte prys bekroon. Sy is ook bekend vir haar wenteks Rondomskrik.

Regisseur Lee-Ann van Rooi

Skrywer Rachelle Greeff

Verhoogbestuur Charlene Colling

'n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi

Same venue: Open Window Campus

6
ge-gebergtes
Sat 3 Oct · 10 AMR210🇳🇱
🎭Theatre

ge-gebergtes

Open Window Campus
Skanse
Sat 3 Oct · 3 PMR235🇳🇱
🎭Theatre

Skanse

Open Window Campus
An Iliad
Sat 3 Oct · 8 PMR220🇬🇧
🎭Theatre

An Iliad

Open Window Campus
Atropa
Wed 7 Oct · 10 AMR235
🎭Theatre🎨Performance

Atropa

Open Window Campus
CRYBABY
Thu 8 Oct · 12 PMR220
🎭Theatre😂Comedy

CRYBABY

Open Window Campus
ATKV-Tienertoneel se nasionale wenproduksie
Sat 10 Oct · 10 AMR80🇳🇱
🎭Theatre

ATKV-Tienertoneel se nasionale wenproduksie

Open Window Campus
✨

What about trying…

Things we don't show you yet, but that are buzzing near you.

🎭Stage🎭Theatre