
Meesters en meltdowns
Com Die Melktert Kommissie, Lucinda Rosa Bosch, Wesley van der Westhuizen
Cabaretvoorstelling waarin Lucinda Rosa Bosch via muziek en humor het menselike leven van 12 grote meesters ontbloot
Kabaret met Lucinda Rosa Bosch (sang, verteller) en Wesley van der Westhuizen (klavier).
Kunstenaars is net soos ons – selfs die groot meesters was nie verhewe bo ’n goeie ou meltdown nie! Lucinda Rosa Bosch (Die Melktert Kommissie) kombineer haar musiektalent en visuele verbeelding om episodes in die kunsgeskiedenis uit die verf te laat kom. Onder haar komiese vergrootglas is 12 meesters, onder andere Frida Kahlo, Picasso, Vincent van Gogh en Tretchikoff.
Dié speelse produksie onthul die menslikheid agter die genialiteit – die passies, frustrasies en krake in hulle briljantheid – want uiteindelik is ons almal kunstenaars... en soms is ’n ineenstorting presies wat ons nodig het.
Komposisies en musikale verwerking deur Lucinda Rosa Bosch en Wesley van der Westhuizen.
Artistas
Mesmo local: Paul Roos-teater
8E se tentasses…
Coisas que ainda não te mostramos, mas que mexem perto de ti.








