
Hoort
Com Elzabé Zietsman, Janine Neethling, Johann Slabbert, Stephanie Baartman
Semi-outobiografiese kabaret deur Stephanie Baartman met ghoema en jazz oor identiteit en behoort
Met Stephanie Baartman (stem), Janine Neethling (klavier)
ân Semi-outobiografiese kabaret wat jou laat lag, huil en met nuwe oĂ« na jou eie storie laat kyk. Dit vertel die verhaal van Stephanie, die dogter van twee pastore, wat haar plek in die wĂȘreld soek te midde van haar gemengde agtergrond en ons komplekse geskiedenis.
Met humor, patos en ân mengsel van koortjies, ghoema, jazz en oorspronklike Afrikaanse komposisies besef sy: Om in te pas is een ding, maar om te behoort is iets heeltemal anders.
Wenner van die 2025 Woordtrofee vir uitsonderlike bydrae tot kontemporĂȘre musiek.
Regisseur Elzabé Zietsman Skrywers Stephanie Baartman, Johann Slabbert Musiekregisseur Janine Neethling
With Stephanie Baartman (voice), Janine Neethling (piano)
A semi-autobiographical cabaret that tells the story of Stephanie, the daughter of two pastors, as she searches for her place in the world amid her mixed heritage and our complex history. With humour, pathos, and a blend of koortjies, ghoema, jazz, and original Afrikaans compositions, she comes to realise that fitting in is one thing, but belonging is something else entirely. Winner of the 2025 Woordtrofee for Outstanding Contribution to Contemporary Music.
Artistas
Mesmo local: Paul Roos-teater
9E se tentassesâŠ
Coisas que ainda nĂŁo te mostramos, mas que mexem perto de ti.









