
Moederkerk-orrelweek: Mario Nell
Mario Nell speelt Franse marsen, Handel Passacaglia en Guilmant Berceuse op die Moederkerk-orrel in Stellenbosch
Mario Nell
Triomfantelike marse uit die Franse orreltradisie deur Alfred Lefébure-Wély en Théodore Dubois word gekontrasteer met Handel se grootse Passacaglia en Alexandre Guilmant se rustige Berceuse. Nell is orrelis van die Toringkerk in die Paarl en orreldosent aan die Konservatorium op Stellenbosch.
Moederkerk-orrelweek: Hoog tyd vir hoogtrap
Met Arnold Miller, Winand Grundling, Mario Nell, Isabelle van Rensburg en Andrea Kaiser-Mitas, Zorada Temmingh. Een van die gewildste orrelwerke is marse, sekerlik vanweë die aansteeklike ritme en die feit dat marse meestal die krag van die orrel feestelik ten toon stel. Elke orrelis se program bevat minstens twee oorspronklike marse vir orrel. Danse word ook ingesluit, veral dié wat hoogtrappassies vereis!
Die besonderse Moederkerk-orrel se verskeidenheid van klankkleure word ten toon gestel, en nabybeelde van die orrelis se hande en voete word op die skerms vertoon. Vanjaar se orreliste is van Stellenbosch, Kaapstad en Pretoria. Koördineerder Zorada Temmingh. Ondersteun deur die Moederkerk Stellenbosch.
Mario Nell
Triumphant marches from the French organ tradition by Alfred Lefébure-Wély and Théodore Dubois are contrasted with Handel's grand Passacaglia and Alexandre Guilmant's peaceful Berceuse. Nell is the organist of the Toringkerk in Paarl and organ lecturer at the Conservatory in Stellenbosch.
Moederkerk-organ week: Hoog tyd vir hoogtrap with Arnold Miller, Winand Grundling, Mario Nell, Isabelle van Rensburg and Andrea Kaiser-Mitas, Zorada Temmingh. Close-ups of the organist's hands and feet will be on screens. Supported by the Moederkerk Stellenbosch.
To samo miejsce: Moederkerk
6A moĆŒe sprĂłbujesz âŠ
Rzeczy, ktĂłrych jeszcze nie pokazujemy, ale ktĂłre dziejÄ siÄ blisko ciebie.






