
Gert Vlok Nel
zaterdag 10 oktober · 13:00
Tot 13:50
Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615, Stellenbosch, 7615, South Africa
🇳🇱NL
Intieme vertoning van Gert Vlok Nel met poësie, humor en Karoo-klanke
Met Gert Vlok Nel
Die woord- en klankgenie van die Groot-Karoo is terug op die verhoog met ’n unieke vertoning wat aanhangers soos altyd aan sy lippe sal laat hang. Danksy ’n lewe wat al ontelbare draaie gegooi het, asook sy unieke poësie, aweregse humor en droë maniërismes, sorg Nel se optrede vir uitsonderlike oomblikke.
Zelfde locatie: The Daisy Jones Bar
5Iets nieuws proberen?
Wat we je nog niet tonen, maar wat leeft bij jou in de buurt.





