都市別のお出かけ

  • 東京
  • 大阪
  • Nagoya
  • Yokohama
  • Kyoto
  • Shibuya
  • Fukuoka
  • Minato City
  • パリ
  • ロンドン
  • ニューヨーク
  • ベルリン

気分で探す

  • 音楽
  • パーティー
  • 舞台
  • アート・文化
  • 社会派
  • キッズ
  • ゲーム
  • 観光
  • スポーツ
  • ダンス

発見

  • すべての出かけ
  • 注目&フェス
  • おすすめ

情報&法的

プライバシー利用規約アカウントを削除

君とOazis

  • 連絡する
  • イベント探しを手伝って

主催者の方へ

  • 主催者の方はこちら
  • チケットを売る、見つけられる
  • マイイベント

Oazis - 近くの文化イベントを毎日更新。

Oazisアプリ5.0· 15件のレビュースマホでスキャン
ダウンロードApp Store5.0· 19件のレビューダウンロードGoogle Play5.0· 15件のレビュー
FrançaisEnglishNederlandsDeutschEspañolItalianoPortuguêsPolskiTürkçe日本語

© 2026 Oazis

Oazis
Bierfees

Bierfees

10月24
10月24日(土) · 09:30 – 17:00
Doringdraad Restaurant en KroegDoringdraad Restaurant en Kroeg, 6 Vergenoeg Street Wonderfontein, Groot Marico, 2850
🗣️アフリカーンス語
🎪街のお祭り:すべて見る
10月24
10月24日(土) · 09:30 – 17:00
Doringdraad Restaurant en KroegDoringdraad Restaurant en Kroeg, 6 Vergenoeg Street Wonderfontein, Groot Marico, 2850
🗣️アフリカーンス語

Groot Marico se eerste bierfees op die plaas — stalletjies, plaasdamspeel, spitbraai en vermaak deur Buur-man en Johan Vermeulen.

Groot Marico se eerste bierfees is hier!

Kom geniet die dag op die plaas saam met vriende en familie. Hier is stalletjies om te verken, baie vermaak vir die kinders wat 'n plaasdam insluit waarin hulle heerlik kan afkoel. Daar is ook vermaak vir grootmense in die form van Buur-man en Johan Vermeulen . En dan natuurlik, wat is 'n bierfees SONDER bier! Kom sit by die biertent, kyk na almal en alles rondom jou, en geniet die spitbraai or van die ander lekker kos wat tekoop sal wees die dag.

Dit is ten bate van die Marico Bosveld Akademie en die Groot Marico se gemeenskap , so jy kan jouself geniet vir 'n goeie doel!

Wanneer: 24 Oktober 2026

Waar: 6 Vergenoeg, Groot Marico, Noordwes

Tyd: 9:30 tot 17:00

探す

パーティー街のお祭りすべての出かけ