
Vals Spore
jeudi 29 octobre · 18h – 19h
🗣️afrikaans
Tydens 'n kampnaweek verdwyn 'n tiener spoorloos — geheime, wantroue en manipulasie kom na vore in hierdie spanningsdrama.
Tydens 'n kampnaweek sonder selfoonsein verdwyn 'n tiener spoorloos ná 'n argument. Terwyl die groep desperaat na hom soek, kom geheime, wantroue en manipulasie na vore. Soos die waarheid ontvou, besef hulle dat die verdwyning glad nie was soos dit gelyk het nie.

