
So loop die lewe....
samedi 28 novembre · 09h – 11h30
néerlandais
Quicket · Krugersdorp
Mamma Leonie Kleuterskool hou konsert!! Hierdie mag jy NIE misloop nie. Kom geniet jou kind se deelname saam met ons. Saterdag oggend 28 November 2026 om 9H00 te Noordheuwel Hoerskool. So loop die lewe...Sien jul daar.

