Sorties par ville

  • Paris
  • Lyon
  • Marseille
  • Toulouse
  • Bordeaux
  • Nantes
  • Lille
  • Rennes
  • Londres
  • New York
  • Berlin
  • Madrid

Par envie

  • Musique
  • Soirées
  • Scène
  • Art & Culture
  • Engagé
  • Enfants
  • Jeux
  • Tourisme
  • Sport
  • Danse

Découvrir

  • Toutes les sorties
  • Temps forts & festivals
  • Les recos

Infos & légal

ConfidentialitéConditions d'utilisationSupprimer mon compte

Toi & Oazis

  • M'écrire
  • Aide-nous à trouver des événements

Organisateurs

  • Je suis un organisateur
  • Vendre ses billets, être trouvé
  • Mes événements

Oazis - les sorties culturelles autour de toi, mises à jour chaque jour.

L’appli Oazis5,0· 15 avisScanne avec ton téléphone
Disponible surApp Store5,0· 19 avisDisponible surGoogle Play5,0· 15 avis
FrançaisEnglishNederlandsDeutschEspañolItalianoPortuguêsPolskiTürkçe日本語

© 2026 Oazis

  • Pour toi
  • Carte
  • Rechercher
  • Mon espace
Oazis
Jan Rhaap – Bloeiselfees 2026

Jan Rhaap – Bloeiselfees 2026

oct.23
vendredi 23 octobre · 19h – 00h
Langkloof Buiteklub414 Kritzinger St, Joubertina, 6410, South Africa
🗣️afrikaans
R30–200 sur Co
🎶Chanson : tout voir🎫Concert
oct.23
vendredi 23 octobre · 19h – 00h
Langkloof Buiteklub414 Kritzinger St, Joubertina, 6410, South Africa
🗣️afrikaans
R30–200 sur Co
Tous les événements autour de toiConcerts, soirées, expos, sorties en famille…

Jan Rhaap op die verhoog by die Bloeiselfees 2026 in Joubertina vir 'n aand van goeie musiek en kuiergees.

Bloeiselfees 2026 | Jan Rhaap Kom kuier saam met ons by die Bloeiselfees 2026 vir 'n lekker aand van goeie musiek, kuier en vermaak. Jan Rhaap is vanjaar op die verhoog en beloof om die aand behoorlik aan die gang te kry. Bring jou vriende, familie en kuiergees en kom geniet 'n aand saam met ons in Joubertina. Datum: 23 Oktober 2026Tyd: 19:00Plek: Joubertina Kaartjies is aanlyn beskikbaar tot en met 22 Oktober 2026.

Daar sal op 23 Oktober 2026 ook 'n beperkte aantal kaartjies by die ingang beskikbaar wees. Ons sien uit daarna om julle by die Bloeiselfees 2026 te verwelkom. ------ KaartjietipesVolwasseneVir persone van 18 jaar en ouer. 'n Geldige volwasse kaartjie word by toegang vereis. PensionarisVir pensionarisse van 60 jaar en ouer. 'n Geldige identiteitsdokument kan by die ingang gevra word om ouderdom te bevestig.

Skolier: LaerskoolVir leerders wat tans in die laerskool is. 'n Geldige skoolkaart of ander bewys van skoolstatus kan by toegang gevra word. Skolier: HoërskoolVir leerders wat tans in die hoërskool is. 'n Geldige skoolkaart of ander bewys van skoolstatus kan by toegang gevra word. Voorskoolse kind: 2–5 jaarVir kinders tussen 2 en 5 jaar oud. Bewys van ouderdom kan by toegang gevra word.

Tafelkaartjie'n Beperkte aantal tafelkaartjies is beskikbaar vir gaste wat verkies om die aand aan 'n tafel deur te bring. Tafelkaartjies is beperk en word slegs aan die eerste kopers verkoop. 'n Tafelkaartjie gee toegang tot die geleentheid en sluit 'n plek by 'n tafel in. BorgkaartjieHierdie kaartjie is slegs beskikbaar vir genooide borge van die Bloeiselfees. Borgkaartjies kan gratis of teen 'n spesiale afslagprys uitgereik word, volgens die reëling met die betrokke borg.

Hierdie kaartjie is nie vir algemene verkope beskikbaar nie en mag slegs deur die persoon aan wie dit uitgereik is, gebruik word.

Explorer

Concerts & musiqueChanson & auteurs-compositeursConcertsToutes les sorties