
Grensloos
vendredi 9 octobre · 16h
Jusqu'Ă 17h
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, 7600, South Africa
đłđ±NL
Boekvoorstelling en gesprek oor Wilna Adriaanse se nuwe roman Grensloos met Beer en Jaco Adriaanse.
Aangebied deur Tafelberg
Die wag is uiteindelik verby: Daar is ân nuwe boek deur Wilna Adriaanse op die rak! Grensloos is ân verhaal vol spanning en intrige, maar die meesleurende karakterverhoudings waarvoor Adriaanse so geliefd is, bly nie agterweĂ« nie.
In die Adriaanse-familie loop skryf in die bloed. Twee van haar drie seuns is op verskillende maniere professionele storiemans, en beide het ingestem om hulle ma te kom uitvra oor haar jongste âkindâ. Die akteur, skrywer en regisseur Beer Adriaanse en die skrywer en uitgewer Jaco Adriaanse gesels saam.
MĂȘme lieu : EasyEquities Skrywerskamer
12Et si vous tentiez âŠ
Des envies qu'on ne vous montre pas encore, mais qui bougent prĂšs de chez vous.












