
Opreisfontein
samedi 3 octobre · 14h30
Jusqu'à 15h30
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, 7600, South Africa
Matilda Burden bespreek haar boek oor 5 630 Suid-Afrikaanse plekname wat op "fontein" eindig, in gesprek met Sophia van Taak.
Hoeveel plekke in Suid-Afrika het fonteinname, dink jy? In hierdie unieke boek teken die kultuurhistorikus Matilda Burden 5 630 plekname wat eindig met die woord "fontein". Dit het haar agt jaar geneem en sy het 146 000 km gery agter hierdie fonteinplekke aan!
Burden vertel die stories agter die name en deel staaltjies oor die reise wat sy moes onderneem om die plekke te vind en die foto’s te neem. Sophia van Taak lei ’n gesprek wat gaan draai by Beskuitfontein, Voëlroepersfontein en Koesterfontein.
Même lieu : EasyEquities Skrywerskamer
12Et si vous tentiez …
Des envies qu'on ne vous montre pas encore, mais qui bougent près de chez vous.












