
DAMESOGGEND
samedi 10 octobre · 09h30 – 14h
🗣️afrikaans
Inspinerende grimeerklas saam met Willem Botha, pragtige musiek, heerlike ete en kuier in jou mooiste wit uitrusting.
Elegant in Wit Jy word hartlik uitgenooi na 'n heerlike oggend saam met Willem Botha! Willem gaan 'n inspirerende grimeerklas aanbied en ons boonop met sy pragtige musiek vermaak. 'n Heerlike ete word voorsien, en daar sal ook drankies te koop wees. Trek jou mooiste wit uitrusting aan en kom geniet 'n oggend vol styl, lag, musiek en lekker kuier! Ons sien daarna uit om Affie-ma's by hierdie spesiale geleentheid te verwelkom!
