
Bierfees
samedi 24 octobre · 09h30 – 17h
🗣️néerlandais
Groot Marico se eerste bierfees is hier!
Kom geniet die dag op die plaas saam met vriende en familie. Hier is stalletjies om te verken, baie vermaak vir die kinders wat 'n plaasdam insluit waarin hulle heerlik kan afkoel. Daar is ook vermaak vir grootmense in die form van Buur-man en Johan Vermeulen . En dan natuurlik, wat is 'n bierfees SONDER bier! Kom sit by die biertent, kyk na almal en alles rondom jou, en geniet die spitbraai or van die ander lekker kos wat tekoop sal wees die dag.
Dit is ten bate van die Marico Bosveld Akademie en die Groot Marico se gemeenskap , so jy kan jouself geniet vir 'n goeie doel!
Wanneer: 24 Oktober 2026
Waar: 6 Vergenoeg, Groot Marico, Noordwes
Tyd: 9:30 tot 17:00
