What's on by city

  • London
  • Manchester
  • Glasgow
  • Bristol
  • New York
  • Los Angeles
  • Chicago
  • San Francisco
  • Paris
  • Berlin
  • Madrid
  • Amsterdam

By mood

  • Music
  • Parties
  • Stage
  • Art & Culture
  • Activism
  • Kids

Discover

  • All events
  • Festivals & highlights
  • Curated picks

Oazis - cultural events around you, updated every day.

Email mePrivacyTerms of use

© 2026 Oazis

Oazis
SEUN

SEUN

With Dana Snyman, Johann Smith, Wilhelm van der Walt

Wednesday 22 July · 7:30 PM
Until Fri 24 Jul
Kaapstad Toneelhuis
2nd Floor, 61 Loop St, Cape Town City Centre, 8001, South Africa
R200 on Co
🎭Theatre: see all
Wednesday 22 July · 7:30 PM
Until Fri 24 Jul
Kaapstad Toneelhuis
2nd Floor, 61 Loop St, Cape Town City Centre, 8001, South Africa
R200 on Co

Eensaam en aangrypend eenmanstuk deur Dana Snyman oor grootword en manlikheid in Suid-Afrika se politieke eindejare.

Wenner van vyf pryse by die Momentum Aardklop 2025, waaronder Beste Toneelaanbieding, Beste Akteur, Regisseur en Gehoorgunsteling. Wenner van die Woordfeestrofee vir Beste Eenpersoonsvertoning by die Toyota Stellenbosch Woordfees 2025.

In Seun deel Dana Snyman die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervarings in die 1980's. Dit is die tyd van P.W. Botha se vinger, die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelings en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy 'n draai in Saal 24.

Dié rou, onthullende memoire vra: Hoe word 'n seun 'n man? 'n Seun wat nie 'n meisie se aandag kan trek nie? 'n Seun wat nie goed genoeg is vir die weermag nie? Seun is 'n aangrypende relaas oor grootword tydens die doodsnikke van 'n politieke stelsel, oor manlikheid en oor eer, en oor die liefde wat uiteindelik alles oorkom.

Met Wilhelm van der Walt Regie Nico Scheepers Skrywer Dana Snyman Verwerking Johann Smith

Artists

🎭
Dana Snyman
Actor
🎭
Johann Smith
Actor
🎭
Wilhelm van der Walt
Actor

Same venue: Kaapstad Toneelhuis

2
Oui, Spill The Rooibus Tea! A Cabaret Matinée
Sun 26 · 4:30 PMR200🇬🇧
✨Cabaret🎭Theatre

Oui, Spill The Rooibus Tea! A Cabaret Matinée

Kaapstad Toneelhuis
Flow Lab Friday
Fri 31 · 6 PMR250🇬🇧
🧘Yoga🧘Wellness

Flow Lab Friday

Kaapstad Toneelhuis
✨

What about trying…

Things we don't show you yet, but that are buzzing near you.

🎭Stage🎭Theatre