What's on by city

  • London
  • Manchester
  • Glasgow
  • Bristol
  • New York
  • Los Angeles
  • Chicago
  • San Francisco
  • Paris
  • Berlin
  • Madrid
  • Amsterdam

By mood

  • Music
  • Parties
  • Stage
  • Art & Culture
  • Activism
  • Kids

Discover

  • All events
  • Festivals & highlights
  • Curated picks

Oazis - cultural events around you, updated every day.

Email mePrivacyTerms of use

© 2026 Oazis

Oazis
Hartsbriewe

Hartsbriewe

Wednesday 7 October · 5 PM
Until Sat 10 Oct
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, 7600, South Africa
R180 on Co
🎭Theatre: see allđŸ‡«đŸ‡·French chanson
Wednesday 7 October · 5 PM
Until Sat 10 Oct
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, 7600, South Africa
R180 on Co

Vertelling en klavier: Hannes van Wyk lees intieme briewe saam met Coenraad Rall se musiek in Hartsbriewe

Met Hannes van Wyk (storieverteller), Coenraad Rall (klavier)

Maak jou gereed vir ’n besoek aan die verlede met Hartsbriewe, ’n vertoning deurdrenk met nostalgie, warmte en die sagte fluisteringe van liefde in al sy gedaantes. Laat die klanke van Coenraad Rall se klavier jou dra na vervloĂ« oomblikke, terwyl Hannes van Wyk, geliefde TV-aanbieder en akteur, ’n keur van briewe lees wat soos geheime in ’n ou laai gebĂȘre was.

Hierdie briewe uit die hart – soms snaaks, soms hartseer, altyd opreg – vertel van verlore liefdes, tydlose familieherinneringe en daardie eenvoudige, kosbare vreugdes van die lewe.

Moontlik gemaak deur Curro

Same venue: Drostdy-teater

9
Diva: Amanda Strydom
Sat 3 Oct · 3:30 PMR220đŸ‡łđŸ‡±
🎭Theatre

Diva: Amanda Strydom

Drostdy-teater
Coffee Snobs: Voëlvry
Sat 3 Oct · 7 PMR180
đŸȘ•Folk / AcousticđŸŽ«Concert

Coffee Snobs: Voëlvry

Drostdy-teater
Stellenbosch Starry Nights
Sun 4 Oct · 7 PMR180🇬🇧
đŸ—ŁïžTalk📜Poetry

Stellenbosch Starry Nights

Drostdy-teater
Liedjies van Laurika
Mon 5 Oct · 12 PMR180đŸ‡łđŸ‡±
🎭Theatre

Liedjies van Laurika

Drostdy-teater
Boerlesque
Mon 5 Oct · 7:30 PMR180đŸ‡łđŸ‡±
✹Cabaret👑Drag show

Boerlesque

Drostdy-teater
HOFMEYRS IN KONSERT: Van liefde en die nag
Tue 6 Oct · 4 PMR180
đŸ‡«đŸ‡·French chansonđŸŽ«Concert

HOFMEYRS IN KONSERT: Van liefde en die nag

Drostdy-teater
Prima!
Thu 8 Oct · 4 PMR165🇬🇧
đŸŽ·JazzđŸȘ•Folk / Acoustic

Prima!

Drostdy-teater
Plektrum
Fri 9 Oct · 11 AMR230đŸ‡łđŸ‡±
🎭Theatre

Plektrum

Drostdy-teater
Oos wes, tuis bes
Sun 11 Oct · 5:30 PMR165đŸ‡łđŸ‡±
🎭Theatre

Oos wes, tuis bes

Drostdy-teater
✹

What about trying


Things we don't show you yet, but that are buzzing near you.

🎭Stage🎭TheatređŸ‡«đŸ‡·French chanson