
Grensloos
sexta-feira 9 outubro · 16:00
Até 17:00
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, 7600, South Africa
🇳🇱NL
Boekvoorstelling en gesprek oor Wilna Adriaanse se nuwe roman Grensloos met Beer en Jaco Adriaanse.
Aangebied deur Tafelberg
Die wag is uiteindelik verby: Daar is ’n nuwe boek deur Wilna Adriaanse op die rak! Grensloos is ’n verhaal vol spanning en intrige, maar die meesleurende karakterverhoudings waarvoor Adriaanse so geliefd is, bly nie agterweë nie.
In die Adriaanse-familie loop skryf in die bloed. Twee van haar drie seuns is op verskillende maniere professionele storiemans, en beide het ingestem om hulle ma te kom uitvra oor haar jongste “kind”. Die akteur, skrywer en regisseur Beer Adriaanse en die skrywer en uitgewer Jaco Adriaanse gesels saam.
Mesmo local: EasyEquities Skrywerskamer
12E se tentasses…
Coisas que ainda não te mostramos, mas que mexem perto de ti.












