
Lyfluister
wtorek 6 października · 17:30
Do 18:30
39 Ryneveld St, Stellenbosch Central, 7600, South Africa
🇳🇱NL
Quicket · Stellenbosch
Met Frieda van den Heever (gespreksleier), Gretha van der Merwe Wat is heilig aan menswees? In hierdie gesprek gesels Gretha van der Merwe, die skrywer van Lyfluister, oor hoe spirituele ontwaking en sielkundige ontwikkeling ’n lêplek in die lyf vind. In Lyfluister vertel sy hoe haar lyf ’n kompas geword het vir die reis deur die skadukante, polariteite en misterie van die lewe om haar menswees meer volkome te beliggaam. Sy deel ook praktiese wenke om heilsame gewoontes te koester, na jou vrese te luister en dit te oorkom.












