Uitgaan per stad

  • Brussel
  • Luik
  • Amsterdam
  • Gent
  • Rotterdam
  • Utrecht
  • Antwerpen
  • Brugge
  • Parijs
  • Londen
  • New York
  • Berlin

Op gevoel

  • Muziek
  • Feesten
  • Podium
  • Kunst & Cultuur
  • Geëngageerd
  • Kinderen

Ontdekken

  • Alle uitjes
  • Festivals & hoogtepunten
  • Onze selecties

Oazis - culturele uitjes bij jou in de buurt, elke dag bijgewerkt.

Mail mePrivacyGebruiksvoorwaardenAccount verwijderen

© 2026 Oazis

Oazis
Atropa

Atropa

woensdag 7 oktober · 10:00
Tot zon 11 okt.
Open Window Campus
Oude Molen, 1 Distillery Rd, Stellenbosch Central, 7600, 7600, South Africa
R235 op Co
🎭Theater: alles bekijken🎨Performance
woensdag 7 oktober · 10:00
Tot zon 11 okt.
Open Window Campus
Oude Molen, 1 Distillery Rd, Stellenbosch Central, 7600, 7600, South Africa
R235 op Co

Afrikaanse produksie van Tom Lanoye se Atropa, ’n radikale herbesinning oor oorlog, vroue en magsstrukture

Met o.a. Anna-Mart van der Merwe, Antoinette Kellermann, Rolanda Marais, Carla Smith, Geon Nel

In ’n wêreld verskeur deur oorlog, ongelykheid en die nalatenskap van kolonialisme, tref Atropa: Die wraak van vrede soos ’n pyl. Hierdie herbesinning oor die Trojaanse oorlog deur die Vlaamse skrywer Tom Lanoye is nie net ’n hervertelling nie, maar ’n radikale aanklag teen hedendaagse magsug, patriargie en die politiek van geweld. Teen die agtergrond van globale konflikt en ’n eeue-oue stryd teen geslagsgebaseerde geweld, staatsmag en historiese trauma word Atropa ’n spieël vir ons tyd. (Griekse en Trojaanse) vroue – moeders, minnaresse, vegters – staan vas teen die vernietiging wat deur mans gedryf word. Hulle stemme, eeue lank stilgemaak, weerklink nou luid en duidelik. Atropa is ’n wekroep om vrede in ’n wêreld verslaaf aan oorlog.

Regisseur en ontwerp Marthinus Basson Skrywer en vertaling Tom Lanoye Stel- en beligtingsontwerp Nicolaas de Jongh Kostuumontwerp Phyllis Midlane Verhoogbestuur Nicolaas de Jongh, Jean du Plessis (assistent)

’n KKNK-produksie, in samewerking met die Staatsteater, moontlik gemaak deur NATi en ondersteun deur die Toyota Stellenbosch Woordfees met ’n bydrae deur Literatuur Vlaanderen

In 414 v.C. skryf die Griekse digter-dramaturg Euripides Die vroue van Troje waarin hy die nadraai van die liefdesverhouding tussen die Griekse Helena (Rolanda Marais) en Paris, prins van Troje, ontgin as aanklag teen die mens se oorlogsugtigheid en die gepaardgaande vernietiging van die mensdom, ekonomie en kultuur. Helena verlaat haar man, Menelaus, broer van die veldheer Agamemnon (Geon Nel), wat met Helena se suster Klutaimnestra (Anna-Mart van der Merwe) getroud is. Sy vlug saam met Paris na Troje. Gekrenk in hulle familie-eer besluit die twee broers om Helena se “ontvoering” te wreek deur die grootste vloot ooit byeen te bring – duisend skepe en derduisende manskappe – om op te vaar in stryd teen Troje. Maar die wind wil nie waai nie, die seile hang pap en die manskappe raak opstandig.

Die gode eis ’n slagoffer om die wind te laat waai. Ifigeneia (Carla Smith), die jongste dogter van Agamemnon en Klutaimnestra, is die prys wat betaal moet word vir die wind om te waai. Dié bloedoffer lei tot tien jaar van onophoudelike oorlog en die algehele vernietiging van Troje en sy kultuur.

Die mans van die Trojaanse koningshuis word uitgewis en die vroue gevange geneem. Hekabe (Antoinette Kellermann), die koningin van Troje, haar skoondogter Andromache en Kassandra, sy met die gawe om die toekoms te sien, word as slawe na Griekeland geneem as buit.

Sowat 2 500 jaar later ontketen die aanval op die Twin Towers in New York George Bush se vernietigende oorlog tussen Irak en Amerika en word dit die voerbron vir die internasionaal befaamde Belgiese dramaturg Tom Lanoye om Atropa, sy meditasie oor die aard van die mens en die impak van oorlog op die individu, die gemeenskap en geskiedenis, te skryf. Hy lê die impak van hierdie gegewe

Zelfde locatie: Open Window Campus

6
ge-gebergtes
zat 3 okt. · 10:00R210🇳🇱
🎭Theater

ge-gebergtes

Open Window Campus
Skanse
zat 3 okt. · 15:00R235🇳🇱
🎭Theater

Skanse

Open Window Campus
An Iliad
zat 3 okt. · 20:00R220🇬🇧
🎭Theater

An Iliad

Open Window Campus
Grootmeisie
maa 5 okt. · 10:00R210🇳🇱
🎭Theater

Grootmeisie

Open Window Campus
CRYBABY
don 8 okt. · 12:00R220
🎭Theater😂Komedie

CRYBABY

Open Window Campus
ATKV-Tienertoneel se nasionale wenproduksie
zat 10 okt. · 10:00R80🇳🇱
🎭Theater

ATKV-Tienertoneel se nasionale wenproduksie

Open Window Campus
✨

Iets nieuws proberen?

Wat we je nog niet tonen, maar wat leeft bij jou in de buurt.

🎭Podium🎭Theater🎭Performance