都市別のお出かけ

  • 東京
  • 大阪
  • Nagoya
  • Yokohama
  • Kyoto
  • Shibuya
  • Fukuoka
  • Minato City
  • パリ
  • ロンドン
  • ニューヨーク
  • ベルリン

気分で探す

  • 音楽
  • パーティー
  • 舞台
  • アート・文化
  • 社会派
  • キッズ
  • ゲーム
  • 観光
  • スポーツ
  • ダンス

発見

  • すべての出かけ
  • 注目&フェス
  • おすすめ

情報&法的

プライバシー利用規約アカウントを削除

君とOazis

  • 連絡する
  • イベント探しを手伝って

主催者の方へ

  • 主催者の方はこちら
  • チケットを売る、見つけられる
  • マイイベント

Oazis - 近くの文化イベントを毎日更新。

Oazisアプリ5.0· 15件のレビュースマホでスキャン
ダウンロードApp Store5.0· 19件のレビューダウンロードGoogle Play5.0· 15件のレビュー
FrançaisEnglishNederlandsDeutschEspañolItalianoPortuguêsPolskiTürkçe日本語

© 2026 Oazis

Oazis
BUZZZ

BUZZZ

10月9
10月9日(金) · 17:00 – 00:00
Laerskool De Aar9 Van Der Merwe St, De Aar, 7000, South Africa
🗣️アフリカーンス語
CoでR0–450
🎪街のお祭り:すべて見る🎫コンサート
10月9
10月9日(金) · 17:00 – 00:00
Laerskool De Aar9 Van Der Merwe St, De Aar, 7000, South Africa
🗣️アフリカーンス語
CoでR0–450

'N Feesnaweek in De Aar vol lewendige musiek, wynproe, toutrek, krieket en kosstalletjies vir die hele gemeenskap.

KOM VIER 'N ONVERGEETLIKE BUZZZ FEESNAWEEKCELEBRATE AN UNFORGETTABLE BUZZZ FESTIVAL WEEKENDDatum | Date: 9–10 Oktober 2026Plek | Venue: De AarMusiek, wyn, sport, vermaak en samesyn – alles in een ongelooflike feesnaweek. Music, wine, sport, entertainment and togetherness – all in one unforgettable festival weekend.

GASKUNSTENAARS | GUEST ARTISTSGeniet ongelooflike optredes deur van Suid-Afrika se gewilde kunstenaars:GnTHannah EJakkals VibesElandréJuan Boucher'n Fees vol lewendige musiek, goeie vibes en asemrowende verhoogenergie. A festival filled with live music, great vibes and incredible stage energy. WYNPROE | WINE TASTINGKom geniet 'n heerlike wynproe, aangebied deur Jakkalsvlei.

Slegs R50 per persoonOntspan, kuier saam en geniet 'n keur van heerlike wyne terwyl jy die BUZZZ-naweek beleef. TOUTREK | TUG-OF-WARMaak jou span bymekaar en wys ons wat julle kan doen. Toutrekspanne word verwelkom vir:LaerskoolspanneHoërskoolspanneVolwasse mansspanneVolwasse vrouespanneGemengde volwassene-spanneMans, vroue en gemengde spanne is welkom om in te skryf. Bring jou span, jou gees en jou beste BUZZZ-energie. Hierdie gaan 'n kompetisie wees om te onthou.

KRIEKET | CRICKETKom ondersteun ons skool se krieketspanne tydens die BUZZZ-naweek. Ouers, familie, vriende en die gemeenskap is hartlik welkom om ons leerders aan te moedig. Come and support our school cricket teams during the BUZZZ weekend. Parents, family, friends and the community are warmly invited to cheer on our learners. KOSSTALLETJIES | FOOD STALLSSmul aan 'n verskeidenheid heerlike kos en lekkernye.

Daar sal iets vir elke smaak wees, perfek om te geniet terwyl jy die musiek en ander feesaktiwiteite beleef.'N NAWEEK VOL VERMAAK | A WEEKEND FULL OF ENTERTAINMENTVan musiek en wyn tot toutrek, krieket en lekker kuier, BUZZZ 2026 is die perfekte geleentheid vir die hele gemeenskap om saam te kom en 'n onvergeetlike naweek te geniet.

MOENIE DIT MISLOOP NIE | DON'T MISS OUT9–10 OKTOBER 2026 | DE AARMaak seker jy is deel van BUZZZ Fees 2026 en kom geniet 'n naweek propvol musiek, vermaak, kompetisie en goeie geselskap. BELANGRIKE INLIGTING | IMPORTANT INFORMATIONAlles wat jy moet weet oor die BUZZZ-naweek, van kaartjies en inskrywings tot aktiwiteite en belangrike reëlings, sal op ons Facebook-bladsy gedeel word.

Gaan LIKE en FOLLOW ons bladsy om op hoogte te bly van al die opwindende nuus en aankondigings. Soek en volg die bladsy: BUZZZ

探す

音楽街のお祭りコンサートパーティーすべての出かけ