Eventi per città

  • Roma
  • Milano
  • Bologna
  • Torino
  • Milan
  • Firenze
  • Turin
  • Cuneo
  • Parigi
  • Londra
  • New York
  • Berlino

In base alla voglia

  • Musica
  • Feste
  • Spettacolo
  • Arte e Cultura
  • Impegno
  • Bambini

Scopri

  • Tutti gli eventi
  • Festival e momenti clou
  • Le nostre selezioni

Oazis - eventi culturali vicino a te, aggiornati ogni giorno.

ScrivimiPrivacyCondizioni d'usoElimina il mio account

© 2026 Oazis

Oazis
Stille vuur

Stille vuur

giovedì 8 ottobre · 11:00
Fino alle 12:10
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
R220 su Co
🪕Folk / Acustico: vedi tutto📚Letteratura🎫Concerto🖼️Arte e Cultura
giovedì 8 ottobre · 11:00
Fino alle 12:10
HMS Bloemhof-sentrum
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
R220 su Co

Intieme musiek- en vertelvoorgestel met Frieda van den Heever, Coenie de Villiers, Mauritz Lotz en Deon Meyer

Met Frieda van den Heever, Coenie de Villiers, Mauritz Lotz, Deon Meyer

Die wêreld het, meer as ooit, vrede nodig. Elkeen van ons het 'n versugting daarna. Die enigste manier om vrede in ’n gebroke wêreld te bewerkstellig is om dit met passie na te jaag: om ’n stille vuur van skoonheid te skep.

Vier bekende kunstenaars steek deur middel van musiek, liriek en vertelkuns hierdie vredesvlam aan. Frieda van den Heever en Coenie de Villiers skuif agter die klawers in met nuwe komposisies en bekende musiek in ’n ander gedaante. Die kitaargenie Mauritz Lotz bring as volwaardige komponis en medeskepper sy orkestrale werk na die verhoog en, les bes, Suid-Afrika se bekroonde en geliefde skrywer Deon Meyer sluit as gasverteller op die verhoog aan met nuwe werk uit sy pen.

Kom beleef hoe warm ’n stille vuur kán brand.

Vervaardiger CDV Market Ideation

Skrywers Deon Meyer, Frieda van den Heever, Coenie de Villiers

Musiek Frieda van den Heever, Coenie de Villiers, Mauritz Lotz

Beligtings- en stelontwerp Pieter-Jan Kapp

Stesso luogo: HMS Bloemhof-sentrum

12
Ons is nog hier
sab 3 ott · 10:00R120
🎭Teatro

Ons is nog hier

HMS Bloemhof-sentrum
Beste van alle tye
sab 3 ott · 13:00R140🇳🇱
🎭Teatro😂Commedia

Beste van alle tye

HMS Bloemhof-sentrum
Ankle Marc
sab 3 ott · 15:00R180🇳🇱
🎤Stand-up

Ankle Marc

HMS Bloemhof-sentrum
Markus (en die brandblusser op die derde verdieping)
sab 3 ott · 20:00R120🇳🇱
🎭Teatro🎨Performance

Markus (en die brandblusser op die derde verdieping)

HMS Bloemhof-sentrum
I Lord Hamlet
dom 4 ott · 10:00R240🇳🇱
🎭Teatro🎤One-man show

I Lord Hamlet

HMS Bloemhof-sentrum
Drie van die bestes
dom 4 ott · 11:00R220
🇫🇷Chanson francese🪕Folk / Acustico

Drie van die bestes

HMS Bloemhof-sentrum
Akrasia
lun 5 ott · 14:00R120🇬🇧
🎭Teatro

Akrasia

HMS Bloemhof-sentrum
Zoid: Spawn
lun 5 ott · 18:00R150
🪕Folk / Acustico🎭Teatro

Zoid: Spawn

HMS Bloemhof-sentrum
A Girl Called Owl
mar 6 ott · 10:00R180🇬🇧
🎭Teatro

A Girl Called Owl

HMS Bloemhof-sentrum
Netphlix
mar 6 ott · 13:00R180🇬🇧

Netphlix

HMS Bloemhof-sentrum
Tandepasta en sigarette
mar 6 ott · 16:00R120
🎭Teatro🥂Vernissage

Tandepasta en sigarette

HMS Bloemhof-sentrum
Amanda Strydom: Sewentig, nog lewendig
mar 6 ott · 19:00R250🇳🇱
🎻Classica✨Cabaret

Amanda Strydom: Sewentig, nog lewendig

HMS Bloemhof-sentrum
✨

E se provassi…

Cose che ancora non ti mostriamo, ma che si muovono vicino a te.

🎧Musica🪕Folk / Acustico📚Letteratura🎫Concerto🖼️Arte e Cultura