
'n Middel
Intieme teaterdeurlopende gesprek oor middeljare, keuses en die brose hoop op verandering.
DEBUUT
Met Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam
'’n Middel is ’n rou, intieme blik op ’n paartjie vasgevang tussen wat was en wat nooit geword het nie. Ná jare saam begin die stilte harder praat as die woorde: onvervulde begeertes, gemiste kanse, liefde wat gelyktydig bestaan en verbrokkel.
In ’n enkele ruimte ontvou ’n gesprek wat lankal moes gebeur – skerp, eerlik, soms wreed, soms onverwags teer. Eldridge se teks sny tot by die kern van die middeljare: die konfrontasie met tyd, keuses en die brose hoop op verandering.
Regisseur Cintaine Schutte Skrywer David Eldridge Vertaler Wessel Pretorius Ontwerp Nell van der Merwe Verhoogbestuur Ané Koegelenberg
'n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, moontlik gemaak deur NATi
Stesso luogo: kykNET Idasvallei Primêr
6E se provassi…
Cose che ancora non ti mostriamo, ma che si muovono vicino a te.






