Eventi per cittĂ 

  • Roma
  • Milano
  • Bologna
  • Torino
  • Milan
  • Firenze
  • Turin
  • Cuneo
  • Parigi
  • Londra
  • New York
  • Berlino

In base alla voglia

  • Musica
  • Feste
  • Spettacolo
  • Arte e Cultura
  • Impegno
  • Bambini

Scopri

  • Tutti gli eventi
  • Festival e momenti clou
  • Le nostre selezioni

Oazis - eventi culturali vicino a te, aggiornati ogni giorno.

ScrivimiPrivacyCondizioni d'usoElimina il mio account

© 2026 Oazis

Oazis
CRYBABY

CRYBABY

giovedÏ 8 ottobre · 12:00
Fino al dom 11 ott
Open Window Campus
Oude Molen, 1 Distillery Rd, Stellenbosch Central, 7600, 7600, South Africa
R220 su Co
🎭Teatro: vedi tutto😂Commedia🎹Performance
giovedÏ 8 ottobre · 12:00
Fino al dom 11 ott
Open Window Campus
Oude Molen, 1 Distillery Rd, Stellenbosch Central, 7600, 7600, South Africa
R220 su Co

Absurde tragikomedie oor die verlies van onskuld en die tol van grootword, voorgedra deur Frank Opperman en ensemble.

Met Frank Opperman, Nicole Holm, Wian Taljaard, René Cloete, Gantane Kusch.

Op ’n doodgewone oggend, by ’n doodgewone dagsorg, beleef die driejarige Samuel die onkeerbare verwoester van onskuld – die nuus. Hy verander in ’n oogwink: van ’n doodgelukkige kind na ’n moeĂ« volwassene, dekades verouder deur haglike hoofopskrifte, tragiese gebeure en die lot van die mensdom wat hopeloos te swaar is vir sy skouers om te dra.

Crybaby is ’n absurde tragikomedie wat handel oor die tol wat dit eis om te lewe in ’n geldgierige wĂȘreld waar alles in duie stort. Dit is terselfdertyd ’n liefdesbrief aan ’n mens se kinderjare en ’n onuitwisbare herinnering aan die een waarheid wat elke volwassene weet: grootword is nie kinderspeletjies nie.

Regisseur en skrywer Carla Smith Ontwerp Wolf Britz Verhoogbestuur Jean du Plessis ’n Feesteforum-produksie, moontlik gemaak deur NATi, ondersteun deur die Festival Enterprise Catalyst (FEC), in samewerking met The Jobs Fund.

Stesso luogo: Open Window Campus

6
ge-gebergtes
sab 3 ott · 10:00R210đŸ‡łđŸ‡±
🎭Teatro

ge-gebergtes

Open Window Campus
Skanse
sab 3 ott · 15:00R235đŸ‡łđŸ‡±
🎭Teatro

Skanse

Open Window Campus
An Iliad
sab 3 ott · 20:00R220🇬🇧
🎭Teatro

An Iliad

Open Window Campus
Grootmeisie
lun 5 ott · 10:00R210đŸ‡łđŸ‡±
🎭Teatro

Grootmeisie

Open Window Campus
Atropa
mer 7 ott · 10:00R235
🎭Teatro🎹Performance

Atropa

Open Window Campus
ATKV-Tienertoneel se nasionale wenproduksie
sab 10 ott · 10:00R80đŸ‡łđŸ‡±
🎭Teatro

ATKV-Tienertoneel se nasionale wenproduksie

Open Window Campus
✹

E se provassi


Cose che ancora non ti mostriamo, ma che si muovono vicino a te.

🎭Spettacolo🎭Teatro😂Commedia🎭Performance