
Pluck
samedi 3 octobre · 15h
Jusqu'au ven. 9 oct.
🗣️afrikaans
2017 dokumentêre oor die geskiedenis van die nuwe Suid-Afrika deur Nando’s se advertensies, 74 min
2017 ’n Alternatiewe geskiedenis van die Nuwe Suid-Afrika vertel deur die lens van Nando’s se advertensieveldtogte, wat die nasie vermaak én laat dink het deur die groeipyne van ons jong demokrasie. Vervaardiger Joelle Chesselet Regisseur, kinematograaf en redigeerder Lloyd Ross 74 min
2017 An alternative history of the New South Africa told through the lens of Nando's advertising campaigns, which kept a nation both reflective and entertained through the growing pains of its young democracy. Producer Joelle Chesselet Director, Editor, Cinematographer Lloyd Ross 74 min












