
Skanse
Intense family drama by Deon Opperman about two brothers, secrets and the illusion of safety
DEBUUT Met Dawid Minnaar, Edrien Erasmus, Deon Lotz, Marisa Drummond, Rushney Ferguson
Skanse is ân nuwe drama deur die Hertzogprys-bekroonde dramaturg Deon Opperman. Wanneer DaniĂ«l nĂĄ sewe jaar as digitale nomade onverwags aan sy broer Simon se deur klop, breek hy meer as net die alarm-beam. Tussen lamsboud en chardonnay, omring deur mure en kameras wat belowe om die kwaad buite te hou, ontvou ân aand waarin ou wonde oopgeskeur word en die skanse verbrokkel wat twee broers teen mekaar â en teen die lewe self â opgerig het.
In ân wĂȘreld waar almal desperaat probeer vasklou aan sekerheid, bring DaniĂ«l se terugkeer die vraag na vore: Is dit moontlik om te leef sonder om vas te klou? En as die alarms uiteindelik stil word, wat bly oor van die mense wat agter die mure skuil? ân Intense familiedrama met baie humor, oor rou, verwerping en die illusie van veiligheid.
Regisseur en skrywer Deon Opperman
'n Ko-produksie van die Toyota Stellenbosch Woordfees, KKNK en die Suidoosterfees
DEBUT Met Dawid Minnaar, Edrien Erasmus, Deon Lotz, Marisa Drummond, Rushney Ferguson
When DaniĂ«l returns after seven years abroad, his brother Simonâs carefully constructed fortress of alarms, cameras, and certainty begins to crumble. Over lamb and wine, old wounds are torn open as grief, rejection and humour collide in this intense family drama. What remains when safety is only an illusion? Director and Writer Deon Opperman
A co-production of the Toyota Stellenbosch Woordfees, KKNK and Suidoosterfees
MĂȘme lieu : Open Window Campus
4Et si vous tentiez âŠ
Des envies qu'on ne vous montre pas encore, mais qui bougent prĂšs de chez vous.




