
PLATINUM - REVUE
jeudi 30 juillet · 19h
Jusqu'au sam. 1 août
97 Rietfontein Rd, Boksburg West, 1459, South Africa
🇳🇱NL
Hoërskool DR. E.G. Jansen se musiek- en dansrevue PLATINUM vol glans, energie en spektakel.
Hoërskool DR. E.G. Jansen bring met trots ’n skouspelagtige musiek- en dansblyspel na die verhoog!
Met glitz, glamour, energieke dansitems, indrukwekkende musiek en hope Jansie-talent beloof PLATINUM om ’n onvergeetlike ervaring te wees.
Kom beleef ’n aand vol ritme, passie, ligte en skitterende vermaak waar elke oomblik blink!
Et si vous tentiez …
Des envies qu'on ne vous montre pas encore, mais qui bougent près de chez vous.
