Sorties par ville

  • Paris
  • Lyon
  • Marseille
  • Toulouse
  • Bordeaux
  • Nantes
  • Lille
  • Rennes
  • Londres
  • New York
  • Berlin
  • Madrid

Par envie

  • Musique
  • Soirées
  • Scène
  • Art & Culture
  • Engagé
  • Enfants

Découvrir

  • Toutes les sorties
  • Temps forts & festivals
  • Les recos

Oazis - les sorties culturelles autour de toi, mises à jour chaque jour.

M'écrireConfidentialitéConditions d'utilisationSupprimer mon compte

© 2026 Oazis

Oazis
Orania Gaan Groot

Orania Gaan Groot

samedi 5 septembre · 12h
Jusqu'à 22h
Orania CVO School
Orania, South Africa, Orania, 8752
🇳🇱NL
R250 sur Co
🪕Folk / Acoustique : tout voir🌐World🎫Concert
samedi 5 septembre · 12h
Jusqu'à 22h
Orania CVO School
Orania, South Africa, Orania, 8752
🇳🇱NL
R250 sur Co

Eendag Afrikaanse musiekfees in Orania met groot name, kosstalletjies en ’n biertent

Orania Gaan Groot 2026: Grootste name terug op grootste verhoog in die Noord-Kaap!

Orania Gaan Groot bring jaarliks in September van die grootste name in Afrikaanse musiek bymekaar op die grootste verhoog by die grootste Afrikaanse musiekfees in die Noord-Kaap. Vanjaar is geen uitsondering nie. Orania CVO-skool, wat vanjaar dié jaarlikse fees vir die vyfde keer aanbied en die 5de Orania Gaan Groot vier, beplan ’n musiekfees soos wat ons streek nog min gesien het.

Behalwe vir ’n reuse verhoog en die beste sangers, klank en beligting sal daar ook heerlike kosstalletjies, ’n biertent en ’n groot verskeidenheid uitstallers wees. Die rugbytoets tussen Suid-Afrika en die All Blacks sal vanaf 17:00 regstreeks op die groot skerm vertoon word. Kom kuier saam met ons. Vanjaar se kunstenaars is Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Demi-Lee Moore, Chris Steyn en ONS! Kry jou kaartjie NOU!

✨

Et si vous tentiez …

Des envies qu'on ne vous montre pas encore, mais qui bougent près de chez vous.

🎧Musique🪕Folk / Acoustique🌐World🎫Concert