
Gryp elke grasHolm
Marion Holm bied ’n eenvroukomedie vol hoop, humor en sagtheid in Gryp elke grasHolm
Met Marion Holm Gryp elke grasHolm gaan oor die silwer randjie van elke donker wolk. Elke stukkie sleg het ’n stukkie snaaks. Holm wil vir die gehoor gee wat almal nodig het: hoop, humor en harmonie. Die wêreld is tans deurmekaar; ons moet maar self die komedie maak en die lag skep. Gryp elke grasHolm kan jou dalk net help in hierdie soektog na snaaks, sagtheid en sin.
In dié nuwe eenvrouvertoning doen Marion Holm wat sy altyd doen: komedie met ’n groot hart.
Vervaardiger Handyminds Regisseur Chris Vorster Skrywers Marion Holm, Chris Vorster Beligtingsontwerp Thys Heydenrych, Chris Vorster
Même lieu : HMS Bloemhof Sentrum
1Et si vous tentiez …
Des envies qu'on ne vous montre pas encore, mais qui bougent près de chez vous.

