
Die ander dogter
Teaterbewerking van Annie Ernaux se verhaal oor familie, skuld en verlies met Sandra Prinsloo
Met Sandra Prinsloo ’n Tienjarige meisie vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 met die Nobelprys vir letterkunde bekroon is. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordelose verdrietigheid.
’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies.
Regisseur Lara Foot Skrywer Annie Ernaux, verwerk deur Saartjie Botha Vertaling Naòmi Morgan Ontwerp Wolf Britz ’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie
Adam Small Auditorium
Même lieu : Adam Small Auditorium
7Et si vous tentiez …
Des envies qu'on ne vous montre pas encore, mais qui bougent près de chez vous.







